Vincent van Gogh PDF

Vincent van Gogh PDF

Van Gogh se invloed op ekspressionisme, fauvisme en die vroeë abstrakte beweging was vincent van Gogh PDF. Die Van Goghmuseum in Amsterdam is opgedra aan sy werk en dié van sy tydgenote.


Incarnation du mythe de l’artiste maudit, Vincent van Gogh (1853-1890) est devenu une référence de l’art contemporain. Expressionniste pendant le courant postimpressioniste, son art fut incompris tout au long de sa vie. Vincent van Gogh réalisa plus de 2000 œuvres mais n’en vendra qu’une seule tout au long de sa vie. Peintre autodidacte, sa peinture est reconnue pour sa beauté à la fois sensible et âpre. Il est aujourd’hui l’un des artistes les plus en vogue sur le marché de l’art

Verskeie van sy skilderye is onder die duurste in die wêreld. Drie van hulle is die Portret van Dokter Gachet, Irisse en Portret van die kunstenaar sonder baard. Vincent van Gogh is gebore in Zundert, Nederland, as die seun van Anna Cornelia Carbentus en Theodorus van Gogh, ‘n Protestantse predikant. Later het sy suster hom as ‘n ernstige en introspektiewe kind beskryf.

Sy broer Theo was vier jaar jonger as hy, maar hulle was baie naby aan mekaar. Theo het dwarsdeur Vincent se lewe hom finansieel ondersteun. Die groot volume van hul briefwisseling is in 1914 publiseer. Nadat hy aanvanklik vir ‘n kunsfirma gewerk het, wat hom eers na Londen, en toe na Parys verplaas het, het hy ‘n onderwysersassistent geword, en toe na Amsterdam teruggekeer om teologie te studeer. Jaar later, in 1878, het hy opgeskop, en toe ‘n lekepredikant geword in België in ‘n arm myngemeenskap. Hy is na ses maande laat loop. Tydens hierdie tydperk het hy begin om houtskoolsketse te maak.

In 1880, op aandrang van sy broer, het hy voltyds begin skilder. In 1881 het hy verlief geraak op sy weduwee-niggie Kee Vos, maar sy wou niks van hom weet nie. Later het hy ingetrek by ‘n straatvrou, Sien Hoornik, en haar kinders. Hy wou met haar trou, maar sy pa was streng hierteen gekant, en ook Theo het hom hiervan afgeraai.

Hulle is later toe wel uitmekaar uit. Aanvanklik het hy konsentreer op die skilder van arbeiders en plattelandse landskappe. Japannese kuns ontdek, en ‘n paar skilderye in hierdie styl geverf. In die lente van 1886 het Van Gogh saam met sy broer Theo in ‘n huis op Montmartre, te Parys, ingetrek.

Comments are closed.
Vincent Van Gogh PDF

Vincent Van Gogh PDF

Van Gogh se invloed op ekspressionisme, fauvisme en die vroeë abstrakte beweging was enorm. Die Van Goghmuseum in Amsterdam is vincent Van Gogh PDF aan sy werk en dié van sy tydgenote. Verskeie van sy skilderye is onder die duurste in die wêreld.

Read More Read More

Comments are closed.